Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

Mellerware Air Power 35 Gebrauchsanweisung Seite 12

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Verfügbare Sprachen
  • DE

Verfügbare Sprachen

  • DEUTSCH, seite 24
Afrikáans
Waaier
AIR POWER 35 BLACK
AIR POWER 35 WHITE
AIR POWER 50 BLACK
AIR POWER 50 WHITE
Geagte kliënt,
Baie dankie dat u gekies het om 'n MELLERWA-
RE -handelsmerk te koop.
Danksy sy tegnologie, ontwerp en werking en
die feit dat dit die strengste kwaliteitstandaarde
oorskry, kan 'n ten volle bevredigende gebruik en
lang produklewe verseker word.
- Lees hierdie instruksies sorgvuldig deur
voordat u die toestel aanskakel en hou dit vir
toekomstige verwysing. Versuim om hierdie
instruksies te volg en daarna op te let kan tot 'n
ongeluk lei.
VEILIGHEIDSADVIES EN
WAARSKUWINGS
- Hierdie toestel kan gebruik word
deur kinders ouer as 8 jaar en
mense met beperkte fisiese,
sensoriese of verstandelike ver-
moëns of 'n gebrek aan onder-
vinding en kennis indien hulle
toesighouding of instruksies
aangaande die veilige gebruik
van die toestel ontvang het en
die gevare wat daarby betrokke
is, verstaan.
- Skoonmaak en gebruikerson-
derhoud mag nie deur kinders
sonder toesig gedoen word nie.
- Hierdie toestel is nie 'n speel-
ding nie. Kinders moet toesig-
houding ontvang om te verse-
ker dat hulle nie met die toestel
speel nie.
- Maak seker dat die waaier afge-
skakel is van die hoofkragtoe-
voer voordat jy met die installa-
sie of montering begin.
- Ontkoppel die toestel uit die
hoofkragstroom en laat dit af-
koel voordat enige skoonmaak-
werk onderneem word. Maak
seker dat die waaier afgeska-
kel is van die hoofkragtoevoer
voordat die veiligheidskerm
verwyder word.
- As die kragdraad beskadig is,
moet dit deur die vervaardiger,
sy diensagent of soortgelyke
gekwalifiseerde persoon ver-
vang word om enige gevaar te
voorkom.
- Hierdie toestel is slegs vir
huishoudelike gebruik en nie
vir industriële of professionele
gebruik nie.
- Maak seker dat die stroomspanning wat op die
graderingsetiket aangedui is, ooreenstem met
die hoofkragtoevoer voordat jy die apparaat
inprop.
- Konnekteer die toestel aan 'n kontakpunt wat
ten minste 10 ampère kan voorsien.
- Die kragprop van die apparaat moet behoorlik
in die hoofkragpunt pas. Moenie die kragprop
verstel nie. Moenie kragproptoevoere gebruik
nie.
- Moenie die toestel op warm oppervlaktes plaas
nie, soos kookplate, gasbranders, oonde of
soortgelyke items nie.
- Die apparaat moet op 'n plat, stabiele opper-
vlak gebruik/geplaas word.
- Sorg dat die lugtoegang of -uitgang nie geheel
of gedeeltelik bedek word deur gordyne, klere,
ens nie aangesien dit die risiko van brand kan
verhoog.

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Diese Anleitung auch für:

Air power 50

Inhaltsverzeichnis